ODP - Open Directory Project
"The Open Directory Project is the largest, most comprehensive human-edited directory of the Web. It is constructed and maintained by a vast, global community of volunteer editors."
World: Afrikaans: Nuus: Tydskrifte:
| This category in other languages: | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
- Finansies & Tegniek - Finansies & Tegniek is 'n finansiële weekblad met gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede en breër kwessies wat die sakewêreld raak..
- Finesse - Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe..
- Huisgenoot - Weeklikse gesinstydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat kinderafdeling en rubrieke..
- Insig - Maandelikse, kunssinnige aktualiteitstydskrif. Aanlyn weergawe, bevat addisionele artikels, resensies en kletsforums..
- Landbou Weekblad - Weeklikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat artikels en rubrieke ingedeel volgens spesialisering..
- ProAgri - Afrikaanse afdeling van tweetalige, tweemaandelikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat argief van artikels..
- Rooi Rose - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat redakteursbrief..
- Sarie - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat resepteargief, rubrieke en blik op volgende uitgawe..
- Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans - TN&A is 'n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie..
|
| |
|

